F# F#/A# B Elke oggend is ek in die hel F# F#/A# B C# Ek word wakker en die vlamme brand my vel B C# B Sal ek ooit rêrig kan opstaan en nie my bed mis nie F# F#/A# B Gee my alkohol, gee my 'n lewe F# F#/A# B C# Gee vir my raad, gee vir my 'n rede B C# B Sodat ek kan opstaan, verlore gebore D#min C# F# B Elke keer as ek glimlag, raak dit net swaarder D#min C# F# B Kan ek ophou lewe ná vandag F# Als is weg A#m/F F# Draai jou ander skouer dan's als reg Am#/F D#min C# Hoekom raak ek so kwaad? Ek vind ek raak so kwaad F# A#m/F En ek skree God, maar dis niks werd nie D#min C# F# B Daar is iets beeldskoon in die donker nag D#min C# F# B Daar is iets beeldskoon in die donker nag D#min C# F# B Daar is iets beeldskoon in die donker nag D#min C# B Daar is iets beeldskoon F# F#/A# B X 2 C# B X 2 D#min C# B F# Daar is iets beeldskoon in die nag