Am Bm C D Dsus2 Dsus4 G e:-----0-------2-------0-------2-------0-------3-------3-------| B:-----1-------3-------1-------3-------3-------3-------0-------| G:-----2-------4-------0-------2-------2-------2-------0-------| D:-----2-------4-------2-------0-------0-------0-------0-------| A:-----0---------------3-------------------------------2-------| E:-----0-----------------------------------------------3-------| G Staan hier alleen lanks jou graf. Bm Ek wens so graag jy was nog hier. C Bm Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar Am D en ek net jou pa kon wees. G Net die beste wil ek vir jou he, Bm Maar daai woorde was nooit net gese Am C En hier waar jy le my seun weet ek G D Dsus4 D die tyd was te min om oor te begin. KOOR: G Bm Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, C In jou het ek lewe gevind, Am D ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. G Bm Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, C dit voel soos my enigste seun, Am G die here het jou my geleen. G Jou woorde draai steeds in my kop, Bm daar is soveel wat ‘n Pa nog wil vra, C Bm maar eendag moes jy ook ‘n Pa word my kind Am D en dan sou jy alles verstaan. G Soos ‘n Pa wat sy lewe sou gee, Bm met sy trane hier sou wegvee, Am C maar hier waar jy le my seun weet ek die tyd G D Dsus4 D was te min, en niks maak meer sin. KOOR: G Bm Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, C In jou het ek lewe gevind, Am D ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. G Bm Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, C dit voel soos my enigste seun, Am G die here het jou my geleen. BRUG: C Am En toe deur die nag het hy jou kom haal, en toe C G deur my smart besef ek te laat, D Dsus4 D Dsus2 D en altyd gedaag, C maar bly nog jou Pa KOOR: G Bm Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun, C In jou het ek lewe gevind, Am D ek het jou lief , jy is my kind, jy’s my kind. G Bm Sê my, hoe word ‘n Pa so alleen, C dit voel soos my enigste seun, Am G die here het jou my geleen. G D G Sê my, hoe se ‘n pa vir sy seun.