Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis ------------------------------------------ (original key is Bb) D G D A A7 D As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn D G D A A7 D Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn G D En kyk maar goed want as jy hom vind A D vertel ek vir jou `n sprokie my kind G D van `n skatkis met ou ketting gebind E A A7 A aan die neon boog se punt D G D A A7 D Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton D G D A A7 D As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom G D Maar hier moet jy jou nimmer laat bind A D want so lui die ou, ou sprokie my kind G D as jy geluk en vrede wil vind E A A7 A soek die neon boog se punt D G D A A7 D Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om D G D A A7 D Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son