David Kramer Krisjan Swart D O Bo kant die stasie A D Daar woon Kris Jan Swart G D A D Tus-sen die spoorweg en die na-sio-na-le-pad D Op die muur van sy stoep A D Hang die horings van 'n bok G D In sy agterplaas groei perske boom A D Langs groot ou duiwe hok G D Op daai duiwe is hy so trots A D Hulle maak sy hart so bly G D Want die silwer bekers op sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie) A D Dit staan so in 'n ry G D Ja hy is Kris Jan Swart A D Hy's wyd en syd geken G D Vir sy duiwe wat so vinnig vlieg A D En pryse vir hom wen D Nou krisjan se vrou A D Is lekker rond en vet G D In haar hare dra sy kurlers A D In haar mond 'n sigaret D Pantoffels aan haar voete A D Kook sy mos konfyt G D Met haar een oog op die tuinjong A D Wie die agterplaas natspuit G D O daai vrou is hy so trots A D Ja sy maak sy hart so bly G D Al is sy nie jonk nie A D Kan sy nog lekker vry G D Ja sy is Wilmiena Swart A D Hulle ken haar 'n wyd en suid G D Vir haar melktert en mosbolletjies A D Haar beroemde boer beskuit D A D Nou Kris Jan se dogter's met 'n prokereur getroud G D En hy het vir haar 'n groot wit huis A D In Riebeech park gebou D En die kaggel in die sitkamer A D Is mooi met klip versier G D En 'n skildery van die tafelberg A D Hang hoekal teen die muur G D Op daai dogter is hy so trots A D Sy maak sy hart so bly G D Al is sy nie mooi nie A D Het sy haar man gekry G D Ja sy is Johanna Swart A D Sy's die vrou van die prokereur G D En haar lippies en haar vingernaels A D Is dieselfde bloed rooi kleur D Nou Kris Jan se seun A D Is 'n lekker fris gebou G D Maar sy stem is 'n bietjie hoog A D Sy broek is 'n bietjie nou D Sy hare dra hy lank A D En hy speel ook die kitaar G D En 'n Kris Jan vra sy vrou A D "waar kom die seun vandaan?" G D Op daai seun is hy nie trots nie A D Hy maak sy hart so seer G D Kan ek tog sy pa wees A D Wil Kris Jan redeneer G D O hy is Kris Jan Swart A D O hy het ook sy pa se naam G D Maar sy hare en sy kitaar speel A D Die maak sy pa so skaam D O bo kant die stasie A D Daar woon die swart gesin G D En 'n Kris Jan drink net brandewyn A G Wilmiena drink net gin G D Hulle sit daar op die stoep A D In die skemerlig so flou G D En hulle kyk hoe vlieg die duiwe A D Sirkels teen die blou G D Ja hulle sit daar op die stoep A D In die skemerlig so flou G D En hulle kyk hoe vlieg die duiwe A D Sirkels teen die blou