David Kramer Royal Hotel (Pitch 446) Standard E Tuning Intro e-|----------------------------------| B-|-58865----------------------------| G-|------75545-----------------------| D-|----------------------------------| A-|----------------------------------| E-|----------------------------------| Verse 1 : Chorus C F C G C Hier sit die manne in die Royal Hotel F G Ek ken mos vir Almal ek is almal se P�l C F Luister ou vrind daar agter die bar C F C G C Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar INTRO C G Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop C F Hy't vir die Springbokke doelgeskop C G 'n Le� bier blik kan hy maklik platdruk F G Met net een hou teen sy groot voorkop INTRO C G Nou stel ek voor my ou vriend Fanie C F Daar niks te w�reld wat Fanie pla nie C Ontmoet hom in die straat G S�: " Hoe gaan dit ou maat ?" F G S� Fanie: " Nee ek kan nie kla nie" Maar - Koor INTRO C G En sit die speurder Sersant De Kok C F Hy drink sy whiskey so on the rocks C 'n Koel komkommer G Ons noem hom op sy nommer F G C Hy's 00 007 De Kok C Hier sit die manne F Hier sit die manne C Hier sit die manne F Hier sit die manne Ja - Koor INTRO C G Van die noordweste kom Karel Bester C F Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek C Lank terug gebore G Hare kort om sy ore F G Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek C Hier langs die til sit 'n man so stil C F Daar's trane in sy o� C G Hy s� hy's die baas van 'n bankrot plaas F C G C Hier ver van die Klein Karoo G C Maar dis lekker F C G C Dis lekker, Dis tog te lekker hier F G Musiek op die draadloos en skuim op my bier C F Luister ou vrind daar agter die bar C F C G C Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar C Hier sit die manne F Hier sit die manne C Hier sit die manne F Hier sit die manne C F C G C Hier sit die manne in die Royal Hotel