Stanley en die koei - David Kramer Intro: C Am F C Am G C Am Kom ek vertel jul van Stanley de Witt F C Am G Hy�s Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith C Am Eendag het hy en sy pa vroeg gery F C Am G Calitzdorp toe om �n koei te gaan kry C Am Hulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas F C Am G Stanley vra sy pa: �hoe maak ons koeitjie vas?� C Am Moet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry F C Am G Gaan sit jy agterop en keer as koei wil gly KOOR: G Schekelinge �����������.. C C F Een vir �n geel pampoen, twee vir �n rooi veldskoen C G C Hoe lekker kry ek nou C Am Hulle laai toe die koei op, is reg vir die rit F C G Met sy arms op die reeling het ou Stanley gesit C Am Stanley ou seun, luister nou mooi F C Am G Roep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi C Am Stanley s�: �Ja-nee, dan maak ons maar so F C Am G Al is pa bietjies doof sal pa my seker hoor� KOOR (1 x) C Am Hulle�s Calitzdorp uit, terug oor die pas F C Am G Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas C Am Maar teen die eerste steilte, toe begin die pret F C Am G Pa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet C Am Stanley roep en skree, hy skrik om amper dood F C Am G Want toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot! KOOR (1 x) C Am Ja dit is die storie van Stanley de Witt F C Am G En sy pa en die koei en die nagmerrie-rit C Am Want dwarsdeur die berg tot in Ladismith F C Am G Het die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit KOOR (2 x) C Om elke hoek Am En om elke draai F So tussen Stan se knie� C Am G Het haar uier rondgeswaai KOOR (2 x)