Into: Bm F#m Em G D Gm G Bm In wrede woede het ek die A hand wat beheer gebyt E Verwyt myself op harder en D harder grond neer gesmyt A Gm G Dis nou ek wat die leiband lei F#m Te veel verskeur om sulke D argumente ernstig op te neem Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie Bbaug My greep op my geloof glip gereeld D A D My wonde wonder waar genesing kom vandaan D Soet slaap sonder sonde A7 Em Soet slaap sonder sonde D Soet slaap sonder sonde vanaand Bm F#m A Em G D Edim Gm D G Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie D Jou greep op jou geloof glip gereeld D A7 D Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan D Soet slaap sonder sonde vanaand Reken dit is redelik naby aan die waarheid. Ek't 'n cool app gekry wat song se chords net uitspoeg, Chord Detect vir iPhone of iPad, sal probeer bietjie van die afrikaanse songs oplaai. Vrede! More lyrics: http://www.lyricsmania.com/tiny_town_lyrics_fokofpolisiekar.html All about Fokofpolisiekar: http://www.musictory.com/music/Fokofpolisiekar