Tabbed by: Berto Albertyn Artist: Die Heuwels Fantasties Song: Klein Tambotieboom G C As die donker my kom haal D C En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val G C D C Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A G D A Bm En strooi my as oor die Bosveld-horison G A C Bm Jy het nie 'n graad nie A Bm A G En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie Bm Em Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar D A En die verte in van 'n krans af te staar G Em Die gelukkigste wat ek ooit was D A Op die naat van my rug in die natuurreservaat G Die wind sing my naam Em G A En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag G C As die donker my kom haal D G En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val D G A D Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A G G A Bm En strooi my as oor die Bosveld-horison Bm Em Ge?soleer in donderweer G Ver van die wolkekrabbers A G Em Net die atmosfeer wat aan ons kleef G A En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek G Jy weet ek het nie Em Jy weet ek het nie D-G A Ek het nie 'n agenda nie G Em Die gelukkigste wat ek ooit was G A Op die naat van my rug in die natuurreservaat G Die wind sing my naam Em G A En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag SOLO D G As die donker my kom haal A D En die here my nie soek nie Bm G As die osoonlaag vergaan A En in 'n kandelaar van sterre val G C D C Begrawe my hart op Klein Tambotieboom Bm G A G En strooi my as oor die Bosveld-horison Bm G A G En strooi my as oor die Bosveld-horison