For this to sound right, the Em should be played in a high voicing (like x79987) at the end of the intro and at the start of the last chorus. Em G Dit was 'n gelukskoot Em C Volksmoord vermy Em G Wie s? Afrikaans is dood? Em C D Em Jammer meneer, ek het my les geleer Em C D Em Em Die goddelose het geen heenkome Am D Ruik soos tienergees Em 'n Bleeksiel tussen die spoke Em Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan Am D Hy wat nie kan dink Em Wie se harsings hard en stowwerig is Chorus: C D Em Mik vir my hart C D Em Dit pomp wildernis hier binnekant C D Ek's net 'n toeris Em In my geboorteland C D 'n Gekwesde dier in 'n hok Em Op antibiotika Dis die waarheid wat my geweld aandoen Ek leef in ongeloof My leed is eindeloos Wil jy stilstaan as ek voortgaan? Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is? Chorus Solo: C D Em x2 Em Mik vir my hart C D Em Dit pomp wildernis hier binnekant C D Ek's net 'n toeris Em In my geboorteland C D 'n Gekwesde dier in 'n hok Em Op antibiotika