D5 O Bo kant die stasie A5 D5 Daar woon Kris Jan Swart G5 D5 A5 D5 Tus-sen die spoorweg en die na-sio-na-le-pad D5 Op die muur van sy stoep A5 D5 Hang die horings van 'n bok G5 D5 In sy agterplaas groei perske boom A5 D5 Langs groot ou duiwe hok G5 D5 Op daai duiwe is hy so trots A5 D5 Hulle maak sy hart so bly G5 D5 Want die silwer bekers op sy pel (Ek kan nie lekker uitmaak wat hy hier sing nie) A5 D5 Dit staan so in 'n ry G5 D5 Ja hy is Kris Jan Swart A5 D5 Hy's wyd en syd geken G5 D5 Vir sy duiwe wat so vinnig vlieg A5 D5 En pryse vir hom wen D5 Nou krisjan se vrou A5 D5 Is lekker rond en vet G5 D5 In haar hare dra sy kurlers A5 D5 In haar mond 'n sigaret D5 Pantoffels aan haar voete A5 D5 Kook sy mos konfyt G5 D5 Met haar een oog op die tuinjong A5 D5 Wie die agterplaas natspuit G5 D5 O daai vrou is hy so trots A5 D5 Ja sy maak sy hart so bly G5 D5 Al is sy nie jonk nie A5 D5 Kan sy nog lekker vry G5 D5 Ja sy is Wilmiena Swart A5 D5 Hulle ken haar 'n wyd en suid G5 D5 Vir haar melktert en mosbolletjies A5 D5 Haar beroemde boer beskuit D5 A5 D5 Nou Kris Jan se dogter's met 'n prokereur getroud G5 D5 En hy het vir haar 'n groot wit huis A5 D5 In Riebeech park gebou D5 En die kaggel in die sitkamer A5 D5 Is mooi met klip versier G5 D5 En 'n skildery van die tafelberg A5 D5 Hang hoekal teen die muur G5 D5 Op daai dogter is hy so trots A5 D5 Sy maak sy hart so bly G5 D5 Al is sy nie mooi nie A5 D5 Het sy haar man gekry G5 D5 Ja sy is Johanna Swart A5 D5 Sy's die vrou van die prokereur G5 D5 En haar lippies en haar vingernaels A5 D5 Is dieselfde bloed rooi kleur D5 Nou Kris Jan se seun A5 D5 Is 'n lekker fris gebou G5 D5 Maar sy stem is 'n bietjie hoog A5 D5 Sy broek is 'n bietjie nou D5 Sy hare dra hy lank A5 D5 En hy speel ook die kitaar G5 D5 En 'n Kris Jan vra sy vrou A5 D5 "waar kom die seun vandaan?" G5 D5 Op daai seun is hy nie trots nie A5 D5 Hy maak sy hart so seer G5 D5 Kan ek tog sy pa wees A5 D5 Wil Kris Jan redeneer G5 D5 O hy is Kris Jan Swart A5 D5 O hy het ook sy pa se naam G5 D5 Maar sy hare en sy kitaar speel A5 D5 Die maak sy pa so skaam D5 O bo kant die stasie A5 D5 Daar woon die swart gesin G5 D5 En 'n Kris Jan drink net brandewyn A5 G5 Wilmiena drink net gin G5 D5 Hulle sit daar op die stoep A5 D5 In die skemerlig so flou G5 D5 En hulle kyk hoe vlieg die duiwe A5 D5 Sirkels teen die blou G5 D5 Ja hulle sit daar op die stoep A5 D5 In die skemerlig so flou G5 D5 En hulle kyk hoe vlieg die duiwe A5 D5 Sirkels teen die blou