Tabbed by: OnsWeetMos Tuning is standard: E A D G B e Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en strum en nie n capo het nie. C G F F C Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen G F F C maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken G F F C Jy was al een wat wou deelneem G F F jy was al een C F Mense verander nooit werklik nie Am F Dis omstandigheid en menslikheid G F C wat my forseer om so teen die res te besluit C G Ek het al lankal vrede gemaak F Ek het deel van al daai kinders geraak C G F F C Intelligensie is gevaarlik werklik dit is G F F C Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind G F F jy het die vraagteken soveel meer C G F F C produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan G F F C So onophoudelik volgens die stamboom opreg G F F C maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg C G Ek het al lankal vrede gemaak F Ek het deel van al daai kinders geraak C F Ek het al lankal vrede gemaak Am Ek het deel van al daai kinders geraak F C vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud F C F af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker C F as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigarette Am is aan ons kant werklik min F maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied C F meer op noot kan sing C F Ons moet meer kopskud-kinders bring C F Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling C F maar vir eers moet ons twee net deurnag F C Om die w?reld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring F en dat ons wel laaste sal lag