Tabbed by: OnsWeetMos Tuning is standard: E A D G B e Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en strum en nie n capo het nie. C5 G5 F5 F5 C5 Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen G5 F5 F5 C5 maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken G5 F5 F5 C5 Jy was al een wat wou deelneem G5 F5 F5 jy was al een C5 F5 Mense verander nooit werklik nie A5 F5 Dis omstandigheid en menslikheid G5 F5 C5 wat my forseer om so teen die res te besluit C5 G5 Ek het al lankal vrede gemaak F5 Ek het deel van al daai kinders geraak C5 G5 F5 F5 C5 Intelligensie is gevaarlik werklik dit is G5 F5 F5 C5 Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind G5 F5 F5 jy het die vraagteken soveel meer C5 G5 F5 F5 C5 produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan G5 F5 F5 C5 So onophoudelik volgens die stamboom opreg G5 F5 F5 C5 maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg C5 G5 Ek het al lankal vrede gemaak F5 Ek het deel van al daai kinders geraak C5 F5 Ek het al lankal vrede gemaak A5 Ek het deel van al daai kinders geraak F5 C5 vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud F5 C5 F5 af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker C5 F5 as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigarette A5 is aan ons kant werklik min F5 maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied C5 F5 meer op noot kan sing C5 F5 Ons moet meer kopskud-kinders bring C5 F5 Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling C5 F5 maar vir eers moet ons twee net deurnag F5 C5 Om die w?reld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring F5 en dat ons wel laaste sal lag