Intro: G D Em C x2 G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G D Em C Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! G D Em C Sy is moeg om om die doringboom te hardloop, G D Em C maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G D Em C Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G D Em C Een aand toe sien Pieter, sy lieflike gat G D Em C en verloor sy een been in 'n meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! Sy is moeg om om die doringboom te hardloop, maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been! Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat, en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop! Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop! Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel! Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop! Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop! G D Pieter l? daar in sy graf, ja Em C Hy uiteindelik opgehou draf, ja G D Sarie sit daar in haar kaia Em C Sy voel sleg, ja sommer baie, G D Em C sy besluit om na die doringboom te loop! G D Wie sien sy daar? Em C Dis Pieter se spook, Ja! En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! Pieter jaag vir Sarie om die doringboom! G D Sarie kan Pieter nie stop nie, Em C Pieter het nie 'n kop nie! G D Em C Sarie kan Pieter nie stop nie... G D Em C Die doringboooom.... G D Em C Die doringboooom.... G D Em C Die doringboooom.... G Die doringboom.