Chords used : D5 xx0232 A5 x02220 G5 320022 D5 G5 Hoe kan ek dit verwoord D5 G5 Ja, die lewe gaan nog voort D5 Ek lees my koerant en drink my gin A5 Bel Laura by die holiday Inn D5 G5 Maar sy help met 'n gesinsmoord D5 G5 Sy help uit met 'n gesinsmoord Voor die TV drink ek bier Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier Die somerweer is drukkend Die Tumble-draaier weer stukkend Hoe kan 'n mens so die world cup vier Hoe kan 'n mens die world cup vier Chorus D5 A5 Dis paranoia in Parow-Noord G5 A5 D5 En alles gaan normaal net soos dir hoort D5 Ek is 'n doos van belville-Oos G5 D5 Jannie moer sy Sannie blou G5 D5 Ma s�: " Kind, ek foeter jou " G5 D5 Gedra jou nou, hou op met skrou G5 D5 Bly still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby Show A5 D5 Fok voort in Parow-Noord Ben om die hoek is kwaad Want sy ex-vrou l� alweer op straat Daar's geen teken van sy " E-type " Sy's weg met alles tot die hosepipe En vergas haar self met die advokaat Sy vergas haar self met die advokaat Slower verse Ek droom nou van my NBS-teller Ek is gebuig soos Uri Geller Die swembad is vol chloor Maar die tuinboy l� vermoor Ek het my vinger nog op die sneller Ek het my vinger nog op die sneller Repear Chorus Ek weet ek is verslaaf aan drank Ek is oortrokke by die bank My dogter is 'n boerepunk My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank G5 G5 Fok voort, Fok voort Ek maak my kar met BP vol Ek rook nie meer tuis gegrooide zol Maar ek kam my hare soos James Small Maar dankie to die nuwe Suid-Afrika is tog soms 'n vet jol Fok Voort, Fok Voort In Parow-Noord