G5 D5 Ons loop oor die vlaktes A5 D5 Die vlaktes van groen gras G5 D5 A5 D5 Hier waar vroe�r net losgemale was G5 D5 A5 D5 En die rugbyklub speel in sy laaste dans G5 D5 A5 D5 Dis beseringstyd en ons laaste kans G5 D5 A5 D5 Komaan, baby, kom sit by my G5 D5 A5 D5 Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry G5 D5 A5 D5 Rig my af dan's ek jou Springbokheld G5 D5 A5 D5 En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld Ons loop oor die vlaktes Die vlaktes van groen gras Moet ek jou vashou of liewers uitpaas Ek vat aan jou arm , ek vat aan jou hand Ek het balbesit, maar al my manne is onkant Komaan, baby, kom sit by my Dis vir die groen en goud waarvoor ons moet vry Rig my af dan's ek jou Springbokheld En dis so lekker saam met Cathy op die rugbyveld G5 D5 Onthou jy St. Lourens A5 D5 Onthou jy jou Rob Ellis G5 D5 En Edwil Dubayo A5 D5 Never mind wat sy vel is G5 D5 A5 D5 So baie heldedade is al hier gepleeg G5 D5 A5 D5 Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg G5 D5 A5 D5 Ek hoor die skare juig al is die pawiljoene leeg Ek vat haar aan haar hand Ek vat haar aan haar tiet Ek pen haar vas in my kwartgebied En terwyl die maan nog so helder skyn Druk en my drie op die middellyn