Tabbed by Zorro_Pieke Standard Tuning strumming - lively, mute between beats!! Intro PM PM PM PM ---0--x---0--x----0---0--x-- | ---2--x---2--x----2---2--x-- | ---2--x---2--x----2---2--x-- | x2 ---2--x---2--x----2---2--x-- | ---0--x---0--x----0---0--x-- | ---0--x---0--x----0---0--x-- | A Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn, E Vyf en twintig rose om die rooiwyn D A E Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie. A Net jy en ek die wagte by die hek E Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek D A Om hierdie aand te re?l maar niks is ooit te veel vir jou nie E En nou begin die aksie liefie ??. Chorus: A E Af af af en af ? gaan al die ligte in die nag nag nag D En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like Al ken ons nie die woorde nie A E Net oh oh oh we oh we oh A Op op op en op ?. gaan temperature E In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde D Dis ?n lekker lekker lawwe E A E skop hom tussen deurie pale ????.Aand A Ek het jou nou verras en toe jy o? sit E Op daai mooi ring in die glas D En as ek kyk na hoe jou o? oplig A E Dan voel ek heel verlig in my hart A Jy soen my weer en as ek iets wil s? E Soen jy my nog ?n keer en fluister saggies ?Ja? D A In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief. E En nou begin die aksie liefie ??. [chorus] *palm muted verse A Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op E Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop D A E Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou A Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op E Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop D A Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou E En nou begin die aksie liefie ??. [chorus] D Dis ?n lekker lekker lawwe E A skop hom tussen deurie pale ????.Aand