Tabbed by Zorro_Pieke Standard Tuning strumming - lively, mute between beats!! Intro PM PM PM PM ---0--x---0--x----0---0--x-- | ---2--x---2--x----2---2--x-- | ---2--x---2--x----2---2--x-- | x2 ---2--x---2--x----2---2--x-- | ---0--x---0--x----0---0--x-- | ---0--x---0--x----0---0--x-- | A5 Oesters, sjampaign, kerse op die kantlyn, E5 Vyf en twintig rose om die rooiwyn D5 A5 E5 Loftes Versveld was nooit so lekker soos nou nie. A5 Net jy en ek die wagte by die hek E5 Ek moes wraggies elke liewe toutjie trek D5 A5 Om hierdie aand te re?l maar niks is ooit te veel vir jou nie E5 En nou begin die aksie liefie ??. Chorus: A5 E5 Af af af en af ? gaan al die ligte in die nag nag nag D5 En sag speel daardie liedjie wat ons al twee like Al ken ons nie die woorde nie A5 E5 Net oh oh oh we oh we oh A5 Op op op en op ?. gaan temperature E5 In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde D5 Dis ?n lekker lekker lawwe E5 A5 E5 skop hom tussen deurie pale ????.Aand A5 Ek het jou nou verras en toe jy o? sit E5 Op daai mooi ring in die glas D5 En as ek kyk na hoe jou o? oplig A5 E5 Dan voel ek heel verlig in my hart A5 Jy soen my weer en as ek iets wil s? E5 Soen jy my nog ?n keer en fluister saggies ?Ja? D5 A5 In my linker oor, dit maak my weer van vooraf verlief. E5 En nou begin die aksie liefie ??. [chorus] *palm muted verse A5 Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op E5 Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop D5 A5 E5 Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou A5 Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lug op E5 Ons klink ?n glasie en ek hou jou lippe dop D5 A5 Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou E5 En nou begin die aksie liefie ??. [chorus] D5 Dis ?n lekker lekker lawwe E5 A5 skop hom tussen deurie pale ????.Aand