1ste Vers: NC5 C5 G5 Kom sit styf hier teen my, jou kop agteroor F5 G5 C5 Hoor jy hoe sag val die re?n ? C5 G5 Die dag is verby, nog 'n week, nog 'n maand F5 G5 C5 Waar loop die tyd met ons heen ? G5 E5 Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap F5 G5 C5 En sou jy my fliek toe vra C5 G5 Dan moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy F5 G5 C5 Ja, dit was die goeie ou dae REFREIN 1: NC5 F5 G5 C5 My held was Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel" F5 G5 C5 Toe jy nog vir my met 'n tiekie kon bel F5 G5 C5 Kom ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn F5 G5 C5 En gee ons oor aan die nostalgie 2de Vers: Die kiekies is dof, die albums vol stof Kyk hier bak ma haar beskuit Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam O hoor jy die wind tee die ruit ? Die kindergesiggies, die sterre se liggies Laat jou van voor af onthou Ou vriende is dood, die kleinspan word groot Ja, kyk net waar staan ons nou 2de REFREIN: Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go" Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer En gee ons oor aan die nostalgie BRUG: E5 A5 Onthou jy die saam besluit F5 C5 Liefde had geen perke E5 A5 Saam veg teen die steiltes uit F5 G5 Hier staan ons nou, sterker en sterker oe REFREIN 1 (sonder die "My held was": begin by "Elvis"")