G5 D5 C5 D5 Jy't ges? ons liefde sal bly staan G5 D5 C5 D5 al tuimel al die berge in die oseaan C5 D5 G5 C5 doen vir my 'n gunsie voor jy gaan C5 D5 C5 D5 G5 gooi vir my 'n klippie, klippie in die oseaan G5 D5 C5 D5 wie sal ooit die liefde kan verstaan G5 D5 C5 D5 nader as 'n hartklop verder as die maan C5 D5 G5 C5 daar is 'n tyd van kom en 'n tyd van gaan C5 D5 C5 D5 G5 dit het ek gelees, maar hoe sal ek dit ooit verstaan G5 D5 G5 D5 en kyk hoe sak die sekelmaan G5 D5 G5 D5 in die stille oseaan G5 C5 G5 D5 stille waters, diepe grond C5 D5 C5 D5 G5 onder draai die duiwel, onder draai die duiwel rond G5 D5 C5 D5 miskien is liefde net 'n fantasie G5 D5 C5 D5 dis nie alles maanskyn en rose nie C5 D5 G5 C5 jy was vir 'n rukkie aan my sy C5 D5 C5 D5 G5 Was jy net 'n bietjie, net 'n bietjie lief vir my G5 D5 C5 D5 miskien is daar 'n plek vir ons twee saam G5 D5 C5 D5 anderkant die berge van die maan C5 D5 G5 C5 as die maan weer opkom sal ek onthou C5 D5 C5 D5 G5 ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou C5 D5 C5 D5 G5 ek was vir 'n rukkie ook 'n bietjie lief vir jou