Intro: C9 , D , G , Em7 x2 C9 D G Goeiem?re Em7 C9 D G Em7 en die dwelms skree nog "fopgenade" C9 D Hierdie snare G Em7 C9 D resoneer my gedagtes nie meer C9 G En net die wysheid wat in my vries C9 G 'n Skare sonder monde, net geheueverlies D/F# Ladaa (laa) G Lada-doedaa D/F# Ladaa G Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa) G G Niks soos om aan haar nek te ruik C9 G En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees C9 Em7 D G Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees C9 Em7 D Sonder mislukte idees, vry wees te kan D/F# G Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G waarheen gaan jy D/F# Obsene strewe na waarheid en liefde en G C9 Waarheen gaan jy in die oggende? G En die dwelms fungeer jou are C9 G G Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid C9 G C9 G Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar D/F# G Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G waarheen gaan jy D/F# Obsene strewe na waarheid en liefde en G Waarheen gaan jy volgende? C9 G Met die wysheid wat in my vries C9 G Skare sonder monde, net geheueverlies G Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik C9 G Em7 D G En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees C9 Em7 D G Die onaf-wendbare vrees, vry (vry) wees C9 Em7 D Sonder mis-lukte idees, vry (vry) wees G C9 Niks soos om aan haar nek te ruik Em7 D/F# En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet