Intro: C5 , D5 , G5 , E5 x2 C5 D5 G5 Goeiem?re E5 C5 D5 G5 E5 en die dwelms skree nog "fopgenade" C5 D5 Hierdie snare G5 E5 C5 D5 resoneer my gedagtes nie meer C5 G5 En net die wysheid wat in my vries C5 G5 'n Skare sonder monde, net geheueverlies D5 Ladaa (laa) G5 Lada-doedaa D5 Ladaa G5 Ladadoedaa (hoeha-hoehoeha-hoehaa) G5 G5 Niks soos om aan haar nek te ruik C5 G5 En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees C5 E5 D5 G5 Die onafwendbare vrees, vry (vry) wees C5 E5 D5 Sonder mislukte idees, vry wees te kan D5 G5 Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G5 waarheen gaan jy D5 Obsene strewe na waarheid en liefde en G5 C5 Waarheen gaan jy in die oggende? G5 En die dwelms fungeer jou are C5 G5 G5 Die stilte sluk hard aan die niksheid, die niksheid C5 G5 C5 G5 Wat geraas uitdeel, maar meestal verstik aan die bitter pil van 'n vol bar D5 G5 Obsene strewe na waarheid en liefde en waarheen gaan jy G5 waarheen gaan jy D5 Obsene strewe na waarheid en liefde en G5 Waarheen gaan jy volgende? C5 G5 Met die wysheid wat in my vries C5 G5 Skare sonder monde, net geheueverlies G5 Maar daar's niks soos om aan haar nek te ruik C5 G5 E5 D5 G5 En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet en vry wees C5 E5 D5 G5 Die onaf-wendbare vrees, vry (vry) wees C5 E5 D5 Sonder mis-lukte idees, vry (vry) wees G5 C5 Niks soos om aan haar nek te ruik E5 D5 En vir 'n oomblik jou en alles om jou se bestaan te vergeet