• Song:

    Doringboom

  • Artist:

    Duskant Ombliksem

sponsored links
Doringboom
deur Duskant Ombliksem

Hi, hierdie is my eerste inskrywing!! Laat weet as daar 'n probleem is!
pierrecsteyn@gmail.com

Intro: G D Em C x2
G (320003@1)         D (xx0232@1)          Em (022000@1)             CPieter (x32010@1)jaag vir Sarie om die doringboom!
G (320003@1)         D (xx0232@1)          Em (022000@1)             CPieter (x32010@1)jaag vir Sarie om die doringboom!
G (320003@1)                D (xx0232@1)name="chord_022000@1">Em                C (x32010@1)  
Sarie s? vir Pieter,   hy moet dit nou stop!
G (320003@1)           D (xx0232@1)         Em (022000@1)         CSy (x32010@1)is moeg om om die doringboom te hardloop,
     G (320003@1)         D (xx0232@1)          Em (022000@1)            Cmaar (x32010@1)Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G (320003@1)         D (xx0232@1)          Em (022000@1)            CPieter (x32010@1)jaag vir Sarie om die doringboom!
G (320003@1)                    D (xx0232@1)name="chord_022000@1">Em               CEen (x32010@1)aand toe sien Pieter, sy lieflike gat
G (320003@1)           D (xx0232@1)            Em (022000@1)   C (x32010@1)         
en verloor sy een been in 'n meerkatgat!



Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat,
en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat!


Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop!
Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!


G (320003@1)            D (xx0232@1)     
Pieter l? daar in sy graf, ja
Em (022000@1)           CHy (x32010@1)uiteindelik opgehou draf, ja
G (320003@1)            DSarie (xx0232@1)sit daar in haar kaia
Em (022000@1)             CSy (x32010@1)voel sleg, ja sommer baie,
G (320003@1)           D (xx0232@1)Em (022000@1)              Csy (x32010@1)besluit om na die doringboom te loop!
G (320003@1)              DWie (xx0232@1)sien sy daar?
Em (022000@1)          CDis (x32010@1)Pieter se spook, Ja!


En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G (320003@1)       DSarie (xx0232@1)kan Pieter nie stop nie,
Em (022000@1)   CPieter (x32010@1)het nie 'n kop nie!
G (320003@1)       D (xx0232@1)    Em (022000@1)       CSarie (x32010@1)kan Pieter nie stop nie...
G (320003@1) D (xx0232@1)Em (022000@1)CDie (x32010@1)doringboooom....
G (320003@1) D (xx0232@1)Em (022000@1)CDie (x32010@1)doringboooom....
G (320003@1)D (xx0232@1)name="chord_022000@1">Em     CDie (x32010@1)doringboooom....
     GDie (320003@1)doringboom.

Luister maar na die liedjie om die ritme te kry en om gewoond te raak daaraan! 

www.myspace.com/duskantombliksem
Show more
sponsored links
sponsored links