Credit goes to freakazoid who tabbed this song
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##
SONG: ek lewe live
ARTIST: karen zoid
ALBUM: media
TYPE: Guitar Tablature
TABBED BY: freakazoid
EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com
chords used
G... D (xx0232@1) C (x32010@1)e:|-3-| |-0-| |-2-|
a:|-2-| |-0-| |-4-|
d:|-0-| |-0-| |-4-|
g:|-0-| |-2-| |-3-|
b:|-3-| |-3-| |-2-|
e:|-3-| |-2-| |-2-|
onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
amper die selfe strumming ritme as 20 jaar
ek lewe
INTRO:
G.. x 4
G (320003@1) Ddag (xx0232@1)vir dag dreun ritme om my heen
C (x32010@1) Gvoel (320003@1)die ure vol, en tog alleen
Cmaar (x32010@1)jou blik verslaan my vrese
Gson (320003@1)saffierm lag in jou wese
D (xx0232@1) Gbring (320003@1)geluk wat lank verlore was
CHORUS
Cek (x32010@1)lewe
Ggemaak (320003@1)om na liefde te strewe
Dop (xx0232@1)vlerke van vriendskap te swewe
Gsonder (320003@1)vrae oor wat more mag bring
C (x32010@1) Gek (320003@1)lewe, verstape van droom en van vrede
Ddie (xx0232@1)vreugde van leef in die hede
Gdat (320003@1)ek hier is vir 'n rede
Ddie (xx0232@1)vrae was soos skadus binne my
C (x32010@1) Gdeur (320003@1)die ligte lag, en antwoord jy
Cen (x32010@1)ek sien die sonverhale
Gin (320003@1)jou oe, nuwe tale
D (xx0232@1) Glees (320003@1)die storie van 'n weer begin
CHORUS
Cek (x32010@1)lewe
Ggemaak (320003@1)om na liefde te strewe
Dop (xx0232@1)vlerke van vriendskap te swewe
Gsonder (320003@1)vrae oor wat more mag bring
C (x32010@1) Gek (320003@1)lewe, verstape van droom en van vrede
Ddie (xx0232@1)vreugde van leef in die hede
Gdat (320003@1)ek hier is vir 'n rede ooohohooo
REPEAT CHORUS
die is 'n great sing along song weergawe van ek lewe met 'n karen zoid touch, en word
by die live gigs gespeel.
voel vry om my te kontak indien daar enige vrae is met die tab. my email adress is chrisnaherbst@gmail.com