Laurika Rauch - Die Nostalgie ----------------------------- 1ste Vers: NC C (x32010@1) GKom (320003@1)sit styf hier teen my, jou kop agteroor F (133211@1) G (320003@1) CHoor (x32010@1)jy hoe sag val die re?n ? C (x32010@1) GDie (320003@1)dag is verby, nog 'n week, nog 'n maand F (133211@1) G (320003@1) CWaar (x32010@1)loop die tyd met ons heen ? G (320003@1) Em (022000@1) Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap F (133211@1) G (320003@1) CEn (x32010@1)sou jy my fliek toe vra C (x32010@1) GDan (320003@1)moes ons jou tjor aan die brand kry, ek en jy F (133211@1) G (320003@1) C (x32010@1) Ja, dit was die goeie ou dae REFREIN 1: NC F (133211@1) G (320003@1) CMy (x32010@1)held was Elvis, my Elvis, my "Heartbreak Hotel" F (133211@1) G (320003@1) CToe (x32010@1)jy nog vir my met 'n tiekie kon bel F (133211@1) G (320003@1) CKom (x32010@1)ons klink 'n rooi glasie wyn op ons skete en pyn F (133211@1) G (320003@1) CEn (x32010@1)gee ons oor aan die nostalgie 2de Vers: Die kiekies is dof, die albums vol stof Kyk hier bak ma haar beskuit Daar stamp Stephanus vir Mien in die dam O hoor jy die wind tee die ruit ? Die kindergesiggies, die sterre se liggies Laat jou van voor af onthou Ou vriende is dood, die kleinspan word groot Ja, kyk net waar staan ons nou 2de REFREIN: Draai weer daai "Ramblin' Rose"-plaat van Nat "The King" Cole En "Your Cheating Heart" en "He'll Have To Go" Kom ons ruil 'n dag se rumoer vir 'n outydse toer En gee ons oor aan die nostalgie BRUG: Em (022000@1) AmOnthou (x02210@1)jy die saam besluit F (133211@1) CLiefde (x32010@1)had geen perke Em (022000@1) AmSaam (x02210@1)veg teen die steiltes uit F (133211@1) G (320003@1) Hier staan ons nou, sterker en sterker oe REFREIN 1 (sonder die "My held was": begin by "Elvis"")