• Song:

    Sprokie Vir N Stadskind

  • Artist:

    Koos Du Plessis

sponsored links
Sprokie vir `n stadskind - Koos du Plessis
------------------------------------------
(original key is Bb)

D (xx0232@1)                             G (320003@1)   D (xx0232@1)    A (x02220@1)  A7 (x02020@1)name="chord_xx0232@1">D 
As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn
D (xx0232@1)                        G (320003@1)      D (xx0232@1)  A (x02220@1)  A7 (x02020@1)D (xx0232@1)Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn

G (320003@1)                   D (xx0232@1)En kyk maar goed want as jy hom vind 
   A (x02220@1)               D (xx0232@1)vertel ek vir jou `n sprokie my kind
       G (320003@1)            D (xx0232@1)van `n skatkis met ou ketting gebind
E (022100@1)          A (x02220@1)  A7 (x02020@1)name="chord_x02220@1">A 
aan die neon boog se punt

D (xx0232@1)                           G (320003@1)        D (xx0232@1)    A (x02220@1) A7 (x02020@1)name="chord_xx0232@1">D 
Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton
D (xx0232@1)                             G (320003@1)    D (xx0232@1)     A (x02220@1) A7 (x02020@1)name="chord_xx0232@1">D 
As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom

G (320003@1)                    D (xx0232@1)Maar hier moet jy jou nimmer laat bind
   A (x02220@1)                D (xx0232@1)want so lui die ou, ou sprokie my kind
       G (320003@1)            D (xx0232@1)as jy geluk en vrede wil vind
E (022100@1)           A (x02220@1)  A7 (x02020@1)name="chord_x02220@1">A 
soek die neon boog se punt

D (xx0232@1)                             G (320003@1)   D (xx0232@1)    A (x02220@1)  A7 (x02020@1)D (xx0232@1)Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om
D (xx0232@1)                             G (320003@1)        D (xx0232@1)     A (x02220@1)  A7 (x02020@1)name="chord_xx0232@1">D 
Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son


Show more
sponsored links
sponsored links