sponsored links
Koos Kombuis
Bicycle Sonder 'n Slot

D (xx0232@1)   F#m (244222@1)          G (320003@1)        D (xx0232@1)Karin onthou jy  ons kuiers met koeldrank
              F#m (244222@1)    A (x02220@1)        A7 (x02020@1)Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
D (xx0232@1)           F#m (244222@1)   G (320003@1)          D (xx0232@1)Onthou jy die dae van skoolbank en kerse
              F#m (244222@1)     G (320003@1)        D (xx0232@1)Die nagte met honde en goed om te doen

Refrein:
D (xx0232@1)              F#m (244222@1)     G (320003@1)       D (xx0232@1)Ek bring vir jou blomme ek gee jou genot
               F#m (244222@1)   A (x02220@1)       A7 (x02020@1)Ek leen jou my bicycle sonder `n slot
D (xx0232@1)            F#m (244222@1)       G (320003@1)      D (xx0232@1)Ek weet dit is laat en jou ma-hulle slaap
                     F#m (244222@1)              G (320003@1)   A (x02220@1)           D (xx0232@1)Maar ek moes net vir jou s�, ek het jou lief, lief soos die Kaap



D (xx0232@1)          F#m (244222@1)   G (320003@1)         D (xx0232@1)Saam het ons bulte geklim in die somer
                F#m (244222@1)  A (x02220@1)         A7 (x02020@1)en fietsgery al op die soom van `n droom
D (xx0232@1)             F#m (244222@1)            G (320003@1)      D (xx0232@1)Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop
                  F#m (244222@1)       G (320003@1)            D (xx0232@1)Al ons vrae het gewapper soos vli�ers aan `n boom

D (xx0232@1)      F#m (244222@1)        G (320003@1)       D (xx0232@1)Karin verstaan jy dat jare soos wyn
                F#m (244222@1)     A (x02220@1)           A7 (x02020@1)Kan oud word in kanne vol vriendskap en son
D (xx0232@1)             F#m (244222@1)         G (320003@1)       D (xx0232@1)Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan lief h�
                     F#m (244222@1)     G (320003@1)          D (xx0232@1)Maar dat kinders die w�reld al meer gaan verstom
Show more
sponsored links
sponsored links