sponsored links
Valerie - Koos Kombuis

D (xx0232@1)        CValerie (x32010@1)van Rondebosch
        G (320003@1)                     DMet (xx0232@1)die lag en stem soos groentesop
      D (xx0232@1)                      CSy (x32010@1)maak vir my sulke lekker kos
        G (320003@1)                      DKoffie (xx0232@1)en toast met peanutbotter op
D (xx0232@1)             CSy's (x32010@1)in 'n woonstel bo die Main Road
G (320003@1)      DKarre (xx0232@1)ry heelnag verby
D (xx0232@1)    CMaar (x32010@1)Valerie, sy kom van Goodwood
G (320003@1)           DDis (xx0232@1)hoekom sy so lekker vry

KOOR:
D (xx0232@1)         CValerie, (x32010@1)my hart is nat
     G (320003@1)              DWaar (xx0232@1)jy verbygeskuur het
     D (xx0232@1)               CMaar (x32010@1)Valerie, kind, weet jy wat
              G (320003@1)            DEk (xx0232@1)wonder nou nog wat gebeur het

Sy't grootgeword in Van's Cafe
Sy wys my al haar foto's
Die mense dag sy's 'n take-away
Agter die till vandat sy so groot is

Haar voete is plat soos die Cape Flats
Haar gesig is 'n Renoir-skildery
Ja, ek het Valerie so lief
My Valerie van Van's Cafe

Show more
sponsored links
sponsored links