sponsored links
Bb5  F5  Bb5  Eb5  Bb5  F5  Bb5

   Bb5                 Eb5    Bb5
My oom se motor is 'n ou masjien 
    F5               Bb5   F5
Hy maak dit vol met dieselien
       Bb5          Bb5        C5
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
   Bb5     F5            Bb5
My oom is oud en ek is skaars dertien
   Bb5                      Eb5    Bb5
My oom drink koffie en my tannie tee 
   F5                     Bb5     F5
Ek vra oor die re?n en hy s? "Ja nee"
       Bb5                     C5   
Ek hy drink soet koffie met sy een oog toe
       Bb5                 F5
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

    Bb5       Eb5         Bb5     
O, stuur ons net so 'n bietjie re?n
   F5                   Bb5
My oom het 'n tenk vol dieselien
    Bb5            Eb5
En se?n my pa en se?n my ma
      Bb5         F5       Bb5
En my oom op sy plaas in Afrika

Oom het gesukkel op 'n plaas
Want die son was te warm en die re?n te skaars
En die man van die bank het net sy kop geskud
Want my oom ja my oom was te diep in die skuld
My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy ry na die lande vaal
En sy o? grou

O, stuur ons net so 'n bietjie re?n
My oom het 'n tenk vol dieselien
En se?n my pa en se?n my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

As jy in die oggend in die lande stap
Hoor jy nog sy motor met sy klak, klak , klak
Maar my oom ja my oom se o?'s nou albei toe
In sy brief stuur hy groete aan Mannetjies Roux

O, stuur ons net so 'n bietjie re?n
My oom het 'n tenk vol dieselien
En se?n my pa en se?n my ma
En my oom op sy plaas in Afrika
Show more
sponsored links
sponsored links