• Song:

    Josie Josie

  • Artist:

    Anton Goosen

sponsored links
Anton Goosen-Josie-Josie
I couldn't find it anywhere, so I decidet to put it up myself. Enjoy *

Chorus:
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie      
G               AM
Moenie jou drome laat natreën nie.
AM          
Josie, Josie.
AM                 
Josie, Josie.
G                  AM
Bly soos jy is, ’n mens vol mens.

Verse 1
G                               C                              G
Hoe kan ek vertel, hoe dit is om vry te wees?
G                     C                 AM                F
Vry soos ’n duif aan die blou lug vasgebind.
G                               C                              G
Om die wind te sit en soen, en met iemand oud te word.
G                     C                 AM                F
En die flenters en die liefde dan saam op te tel.

Chorus:
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie,
G               AM
Moenie jou drome laat natreën nie.
Am     
Josie, Josie,
Am     
Josie, Josie,
G               AM
Bly soos jy is, ’n mens vol mens.

Verse 2:
G                               C                              G
Hoe kan ek vertel, hoe dit is om lief te wees?
G                     C                 AM                F
Met my hart so op my mou, vir ’n vrou te sit en sing.
G                               C                              G
En te soek na als wat waar is, en die boodskap uit te dra.
G                     C                 AM                F
As my hart vannag so bewe en ver deur my spoel.

Chorus:
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie,
 G               AM
Moenie jou drome laat natreën nie.
Am     
Josie, Josie,
Am     
Josie, Josie,
G               AM
Bly soos jy is, ’n mens vol mens.

Verse 3:
G                               C                              G
Hoe kan ek vertel, wat dit is wat ek aan glo?
G                     C                 AM                F
As ek elke dag, van voor af leer om verder as ver te sien.

G                               C                              G
As die ster van Bethlehem, deur my trane voor my dans.
G                     C                 AM                F
En die lig in die vallei, deur die ruimtes weggedra word.

Chorus:
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie.
 G               AM
Moenie jou drome laat natreën nie.
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie.
G               AM
Bly soos jy is, ’n mens vol mens. 
Am     
Josie, Josie.
Am     
Josie, Josie.
G               AM
Moenie jou drome laat natreën nie.
Show more
sponsored links
sponsored links