sponsored links
David Kramer - Hanne
--------------------
 
            G (320003@1)       D (xx0232@1)                  G (320003@1)  
Ag kyk die hande, die   die twee hande van my
                C (x32010@1)             G (320003@1)Waar het ek die   twee hande gekry
                                      CKyk (x32010@1)die hande die, die twee hande van my
                G (320003@1)                      DDie (xx0232@1)hande raak oud, maar daar's nog nie fout
                     GMet (320003@1)die hande van 'n ouman ja-nee

Kyk die hande die, hulle't hard gewerk
Doodmaakhande die kan bid in die kerk
Kyk die hande die, hulle't te lank gewerk
Die hande is hard die hande kan slat
Die hande van 'n ouman ja-nee

La, la, la...

Kyk die palms van my was mos nooit vol geld
Loop die toekoms vir my nes paadjies deur die veld
Kyk die hande van my hulle ken net nie geld
Klop aan die deure is net vol vere
Die hande van 'n ouman ja-nee

Kyk die hande die, die 2 hande van my
Op hul jonger dae het hul lekker gekry
Kyk die hande die, die 2 hande van my
Die hare gee, het hulle gestreel
Die hande van 'n ouman ja-nee (2 x)

Show more
sponsored links
sponsored links