• Song:

    Kopskudkinders

  • Artist:

    Die Tuindwergies

sponsored links
Song: Kopskudkinders
Artist: Die Tuindwergies
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B e

Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n 
capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie
 weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en 
strum en nie n capo het nie.

C (x32010@1)         G (320003@1)       F (133211@1)         F (133211@1)          C (x32010@1) Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen

G (320003@1)        F (133211@1)     F (133211@1)         C (x32010@1) maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken

G (320003@1) F (133211@1)    F (133211@1)         C (x32010@1)Jy was al een wat wou deelneem

G (320003@1) F (133211@1)   F (133211@1)jy was al een

C (x32010@1)                   F (133211@1)Mense verander nooit werklik nie

Am (x02210@1)           F (133211@1)Dis omstandigheid en menslikheid

G (320003@1)           F (133211@1)                C (x32010@1)wat my forseer om so teen die res te besluit

C (x32010@1)                       G (320003@1)Ek het al lankal vrede gemaak

F (133211@1)Ek het deel van al daai kinders geraak

C (x32010@1)            G (320003@1)  F (133211@1)     F (133211@1)         C (x32010@1) 
 Intelligensie is gevaarlik werklik dit is

G (320003@1)       F (133211@1)               F (133211@1)           C (x32010@1)Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind

G (320003@1)        F (133211@1)    F (133211@1)jy het die vraagteken soveel meer

C (x32010@1)    G (320003@1)          F (133211@1)          F (133211@1)           C (x32010@1)produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan

G (320003@1)      F (133211@1)          F (133211@1)       C (x32010@1)So onophoudelik volgens die stamboom opreg

G (320003@1)        F (133211@1)          F (133211@1)                C (x32010@1)maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg

C (x32010@1)                       G (320003@1)Ek het al lankal vrede gemaak

F (133211@1)Ek het deel van al daai kinders geraak

C (x32010@1)                      F (133211@1)Ek het al lankal vrede gemaak

Am (x02210@1)Ek het deel van al daai kinders geraak

F (133211@1)                                  C (x32010@1)vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud

F (133211@1)                    C (x32010@1)                                F (133211@1)		
 af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker

C (x32010@1)                        F (133211@1)as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd  geld seep en sigarette
 
                         Am (x02210@1)is aan ons kant werklik min

F (133211@1)maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied

C (x32010@1)  F (133211@1)meer op noot kan sing

C (x32010@1)   F (133211@1)Ons moet meer kopskud-kinders bring

C (x32010@1)                       F (133211@1)                               
 Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling

C (x32010@1)                                  F (133211@1)
 maar vir eers moet ons twee net deurnag

F (133211@1)                             C (x32010@1)Om die w?reld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring

F (133211@1)en dat ons wel laaste sal lag
----------------------------------------------------------------
Deur: OnsWeetMos

http://twitter.com/DieTuindwergies
http://www.last.fm/music/Die+Tuindwergies
http://www.facebook.com/groups/52006482498/
http://www.youtube.com/user/DieTuindwergies

Show more
sponsored links
sponsored links