• Song:

    Doringboom

  • Artist:

    Duskant Ombliksem

sponsored links
Intro: G D Em C x2
G           D            Em               C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G           D            Em               C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G                  D Em                C    
Sarie s? vir Pieter,   hy moet dit nou stop!
G             D           Em           C
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
     G           D            Em              C
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G           D            Em              C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G                      D Em               C
Een aand toe sien Pieter, sy lieflike gat
G             D              Em     C           
en verloor sy een been in 'n meerkatgat!



Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been!
Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , op een been!
Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat,
en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat!


Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel!
Sarie s? vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom , in 'n rolstoel!
Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop!
Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!


G              D       
Pieter l? daar in sy graf, ja
Em             C
Hy uiteindelik opgehou draf, ja
G              D
Sarie sit daar in haar kaia
Em               C
Sy voel sleg, ja sommer baie,
G             D  Em                C
sy besluit om na die doringboom te loop!
G                D
Wie sien sy daar?
Em            C
Dis Pieter se spook, Ja!


En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G         D
Sarie kan Pieter nie stop nie,
Em     C
Pieter het nie 'n kop nie!
G         D      Em         C
Sarie kan Pieter nie stop nie...
G   D  Em  C
Die doringboooom....
G   D  Em  C
Die doringboooom....
G  D Em     C
Die doringboooom....
     G
Die doringboom.
Show more
sponsored links
sponsored links