• Song:

    Halley Se Komeet

  • Artist:

    Robbie Wessels

  • Album:

    Halley Se Komeet

sponsored links
For some Afrikaans People
South African Artist

---------------------------------
Robbie Wessels - Halley Se Komeet
---------------------------------

Standard Tuning
Intro: Am G F

Am (x02210@1)  G (320003@1)          FAs (133211@1)ek net meer kan droom
        Am (x02210@1)        GVan (320003@1)die wind in die takke
        Am (x02210@1)     G (320003@1)         FVan (133211@1)die ou wilgerboom op die plaas
Am (x02210@1)   G (320003@1)     F (133211@1)           Am (x02210@1)      GEk (320003@1)sal alles verruil om weer Sondag na kerk
         Am (x02210@1)    G (320003@1)      FSaam (133211@1)met Remi te huil vir oulaas


Koor:
           Am (x02210@1)                              FEk (133211@1)wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
           C (x32010@1)                       GEk (320003@1)wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
        Am (x02210@1)                      FSoos (133211@1)'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
           C (x32010@1)                             GWil (320003@1)ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
      Am (x02210@1)                           FKan (133211@1)Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
   C (x32010@1)                  GAs (320003@1)Heidi se oupa net sy snor wil trim
   Am (x02210@1)                             FEk (133211@1)wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
            C (x32010@1)                               GEk (320003@1)wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel

      C (x32010@1)          F (133211@1)        CMamma (x32010@1)kook vir ons bokmelk vanaand
              F (133211@1)         CSmelt (x32010@1)vir ons kaas in die pan
   F (133211@1)        C (x32010@1)          F (133211@1)      CVertel (x32010@1)vir my weer hoe kry Heidi so seer
   F (133211@1)      C (x32010@1)       GEn (320003@1)waar kom Tautau vandaan
Am (x02210@1)  G (320003@1)          FAs (133211@1)ek net weer kan glo
        Am (x02210@1)        GSoos (320003@1)'n kind kan vertrou
        Am (x02210@1)        G (320003@1)        FDaar (133211@1)is engele daar bo wat ons bless
Am (x02210@1)  G (320003@1)          FAs (133211@1)ek net weer kan kyk
        Am (x02210@1)       GHoe (320003@1)die vlei begin loop
           Am (x02210@1)         G (320003@1)           FEn (133211@1)hoe jou mielies weer mooi lyk John West

Koor:

Is Remi se apie dan dood
Of speel hy nogsteed toneel
Pa is Nonna al terug
Is dit reen in die lug
Of het ek myself weer verbeel

Koor:


Woorde en musiek: Robbie Wessels
robbiewessels.com


Show more
sponsored links
sponsored links